’N KAAPSE pa en sy dogter is albei gekies om Suid-Afrika volgende jaar by die steroïedvrye wêreldkampioenskap vir bodybuilders in Spanje te verteenwoordig.