资讯

Oudword is onvermydelik. Of jy nou besluit om hierdie feit te omhels, dit vir so lank as moontlik uit te stel of selfs heeltemal te vermy (kosmetiese chirurgie kan wondere verrig …) is dit goed om ...
MOSSELBAAI NUUS - Spoed was nie altyd een van Binnelandse Sake se kenmerke nie, maar dinge het egter in 'n kort tydjie ten goede verander. Die 92-jarige Thys le Roux van Reebok het 'n opwindende ...
Die eerste reünie-episode het geen tekort aan drama gehad nie en die Bolandse huisvroue het oudergewoonte nie geskroom om 'n ding by die naam te noem nie. Verskaf/ kykNET Ons het die afgelope tyd die ...
Die gevierde Suid-Afrikaanse sopraan Marieta Napier is op 10 April 2004 in Kaapstad aan kanker oorlede. Nadat sy jare lank in Duitsland gesing het, het sy haar Suid-Afrikaanse debuut in 1976 in ...
"Ek het lank gebid en gehoop vir die regte persoon," het boer Damian Engelbrecht aan Jacaranda FM genoem. Boer Damian Engelbrecht (39) is ’n passievolle skaap-en-beesboer van Bapsfontein in Gauteng en ...
Die langverwagte onderhoud van prins Harry en sy vrou, Meghan, met die kletskoningin Oprah Winfrey is Sondagaand in Amerika uitgesaai. Soos vooraf deur Oprah beloof, het die hertog en hertogin van ...
Uit die argief: Vir die vervaardiging van die 2017-reeks Weg Agterpaaie Karoo het die joernaliste Erns Grundling en Toast Coetzer 6 weke lank die Karoo deurkruis en 5 800 km afgelê. Hier’s wat dié ...
Die waterkrisis wat die Wes-Kaap tans beleef is maar ’n voorloper wat in die toekoms verwag kan word en is ’n dringende aanmaning tot die regering om nou reeds stappe te neem. Gedurende die ...
Die dag wat ʼn man die pa van ʼn dogtertjie word, gebeur daar dadelik ʼn klompie goed met sy hart. Hy wil ʼn geweer aanskaf en sy prinses teen almal beskerm. Daar word ook gesê ʼn pa is die eerste man ...
Wie heißt noch mal die Hauptstadt von Somalia? Wie lautet der Satz des Pythagoras? Manche Dinge kann man sich am besten mit einer Eselsbrücke merken.
Oor die naweek het Potchefstroom die nuus ontvang dat die nuwe kunstefees wat in die plek van Aardklop vanjaar gaan geskied, steeds Aardklop genoem gaan word! Hier is ‘n paar dinge wat jy moet weet ...